Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Al hoe meer besighede betaal nie werknemers se pensioenfondsbydraes oor nie
22/10/2025 Duración: 13minDr. Evette Vanrenen-Lindford, hoofbeampte van UJ Pensioenfondse en visevoorsitter van Batseta, gesels oor besighede wat nie werknemers se pensioenfondsbydraes oorbetaal nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die kans vir 'n rentekoersverlaging kwyn
22/10/2025 Duración: 12minJohan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die goudprys, Famous Brands se finansiële resultate en inflasie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die melkbedryf verkoop dat dit bars
21/10/2025 Duración: 06minNico Fouché, uitvoerende hoof van Melk SA, gesels oor hulle jongste melkvloei-inligting. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Groot probleme in die lugvaartbedryf kan SA lelik seer maak
21/10/2025 Duración: 09minDe Villiers Engelbrecht, uitvoerende hoof van Airlink, bespreek die vertragings by klein lughawens in die land en die impak wat dit meebring. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe naby is die naald aan die KI en goud borrel?
21/10/2025 Duración: 14minCornelius Zeeman van Fairtree deel sy insigte oor die risiko’s rondom die KI- en goudborrel. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
"Kommoditeite haal asem"
21/10/2025 Duración: 10minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor wat kommoditeitspryse so laat skrik het, Coca-Cola se oorname van Coca-Cola Beverages Africa, en hulle moontlike notering op die JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 21 Oktober 2025
21/10/2025 Duración: 46minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die geskiedenis van King Price
20/10/2025 Duración: 06minGideon Galloway – stigter en uitvoerende hoof van die King Price groep Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe raak die onlangse veranderings aan die GEPF-aannames lede se sakke?
20/10/2025 Duración: 09minJaco van Tonder – direkteur: adviseursdienste, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die president erken die onteieningswet is ongrondwetlik
20/10/2025 Duración: 07minKallie Kriel – uitvoerende hoof, AfriForum Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die regering se baie ambisieuse kragplan
20/10/2025 Duración: 09minChris Yelland – onafhanklike energie-ontleder en besturende direkteur, EE Business Intelligence Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
20/10/2025 Duración: 13minTheo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 20 Oktober 2025
20/10/2025 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
17/10/2025 Duración: 20minAndries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe hou ons ons huis?
17/10/2025 Duración: 08minGerbrand Gildenhuys, besturende direkteur van Cilliers & Gildenhuys Prokureurs, beantwoord ’n luisteraarsvraag oor die hantering van regskwessies rondom ’n gesinshuis wanneer daar geen testament is nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Growthpoint gooi sy gewig agter die Wynland-lughawe
17/10/2025 Duración: 06minWerner van Antwerpen, hoof van korporatiewe advies by Growthpoint, gesels oor hulle belegging in die beplande Kaapse Wynland-lughawe. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markte sak terug na ‘n week van sterk groei
17/10/2025 Duración: 05minMia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 Oktober 2025
17/10/2025 Duración: 47minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met Christo de Witt van Luno Suid-Afrika
16/10/2025 Duración: 09minChristo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
West Pack se winkels is nou konsessies
16/10/2025 Duración: 05minRozelle Pieterse, konsessieprojekbestuurder by West Pack Lifestyle, gesels oor hul konsessiestrategie. Volg RSG Geldsake op Twitter