Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Die DBSA belê R100 miljoen in elektriese laaistasies
27/05/2025 Duración: 07minJoubert Roux, medestigter van Zero Carbon Charge, bespreek DBSA se belegging. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Antonie Bougas het meer gedobbel as wat aanvanklik gedink is
27/05/2025 Duración: 11minMarizanne Kok - Rapport Volg RSG Geldsake op Twitter
-
R240 miljard se investering kom
27/05/2025 Duración: 09minJohann Els, hoofekonoom van Old Mutual, gesels oor die regering se belegging in Suid-Afrika se infrastruktuur. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die konstruksiemafia kry op sy neus
27/05/2025 Duración: 10minChantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, gesels oor Pepkor en Coronation se finansiële resultate, asook oor die konstruksiemafia. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 27 Mei 2025
27/05/2025 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hospitale is besig om groot geld na nuwe tegnologie te gooi
26/05/2025 Duración: 07minDr Erich Bock, besturende direkteur van Netcare se hospitaalafdeling, gesels oor die gebruik van kunsmatige intelligensie in hospitale. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan Starlink-saga ’n nuwe bemagtigingsera in SA inlui?
26/05/2025 Duración: 11minAhmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, bespreek die beleidsvoorskrif wat Starlink se moontlike bedrywighede in Suid-Afrika kan toelaat. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Altron se wins spring met 73% en positiewe momentum versnel
26/05/2025 Duración: 06minAltron het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Februarie bekend gemaak. Die omset het basies onveranderd gebly, terwyl wesensverdienste gestyg het. Die uitvoerende hoof, Werner Kapp, gesels oor die groep se agtergrond en winssyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die PnP-skip is besig om te draai
26/05/2025 Duración: 11minSean Summers, uitvoerende hoof van Pick n Pay, sê hy is op geen manier in vinnige oorwinnings geïnteresseerd nie en dat die werklike sukses van sy ampstermyn eers oor 5 tot 8 jaar sigbaar sal wees. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Capitec blaas in FirstRand se nek
26/05/2025 Duración: 09minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital, bespreek Dis-Chem se winsverwagtinge, Capitec se markwaarde en Suid-Afrika se voorgestelde handelsooreenkoms met die VSA. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 26 Mei 2025
26/05/2025 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
23/05/2025 Duración: 21minDawie Klopper, welvaartbestuurder by PSG Wealth en Stian de Witt, hoof van finansiële beplanning by NMG Financial Planning, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nebank is meestal positief oor die begroting
23/05/2025 Duración: 07minDaneel Rossouw, hoof van landbouverkope by Nedbank Commercial Banking, lewer kommentaar op die begroting. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Maak Amerikaanse gas dan sin?
23/05/2025 Duración: 06minJaco Human, uitvoerende hoof van die Industriële Gasverbruikersvereniging (IGUA-SA), bespreek die regering se planne om gas by die handelsooreenkoms met Amerika in te sluit. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dalende oorsese markte laat die JSE rooi sien
23/05/2025 Duración: 11minDawie Klopper, welvaartbestuurder by PSG Wealth, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 23 Mei 2025
23/05/2025 Duración: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Het die Withuis-vergadering SA gebaat?
22/05/2025 Duración: 18minHendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One, en Khulekani Mathe, uitvoerende hoof van Business Unity South Africa (Busa), deel hulle insigte oor gister se Withuis-vergadering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dit help soms om te gaan kyk wat sekere beroepe prakties behels
22/05/2025 Duración: 12minLeon Groenewald, besturende direkteur van Cennergi, ’n filiaal van Exxaro, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan die huidige goudprys help om staatskuld af te betaal?
22/05/2025 Duración: 07minDawie Roodt, hoofekonoom van The Efficient Group, bespreek Suid-Afrika se goudreserwes. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Platinum laat waai
22/05/2025 Duración: 06minNerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter