Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
PSG wys sy syfers tot Augustus 2025
16/10/2025 Duración: 06minFrancois Gouws, bestuurshoof van PSG Finansiële Dienste, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die padongelukkeondersoek krap nuwe wonde oop in die Parlement
16/10/2025 Duración: 05minPieter de Bruyn, voorsitter van die Vereniging vir die Beskerming van Padongelukslagoffers (APRAV), gesels oor die parlementêre ondersoek na die Padongelukkefonds. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sanral soek nog steeds die e-tol-skuld
16/10/2025 Duración: 07minStefanie Fick, uitvoerende direkteur van OUTA, gesels oor SANRAL wat steeds die GFIP-e-tolskuld van motoriste wil invorder. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Aandele hou aan met klim
16/10/2025 Duración: 08minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor edelmetale en die prestasie van goudmynmaatskappye. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 16 Oktober 2025
16/10/2025 Duración: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Het ander kriptogeldeenhede Bitcoin se goeie lopie nagevolg?
15/10/2025 Duración: 08minCarel van Wyk, stigter van MoneyBadger, gesels oor die beste presterende kriptogeldeenhede. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA se informele ekonomie is besig om te pomp
15/10/2025 Duración: 08minDr. Steve Minnaar van Abax Investments en Ryk van Niekerk gesels oor Standard Bank se Inaugural Informal Economy Report. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Só kies jy ’n mediese fonds
15/10/2025 Duración: 08minTobie du Preez, uitvoerende hoof van Agile Alternative Business Solutions by Bonitas, verduidelik hoe om ’n mediese fonds te kies. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Twee Springbokke span saam binne Fidelity
15/10/2025 Duración: 10minWahl Bartmann, uitvoerende hoof van Fidelity Services Group, bespreek Fidelity se meerderheidsbelang in SSG Holdings en sy visie vir die groei van Fidelity. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE-partytjie duur voort
15/10/2025 Duración: 08minDr. Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, bespreek die plaaslike beurs se prestasie, Karooooo se aandeelprys en LVMH se finansiële resultate se impak op sy aandeelprys. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 15 Oktober 2025
15/10/2025 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA sitrusuitvoere slaan nie nuwe rekord
14/10/2025 Duración: 07minGerrit van der Merwe – voorsitter, Sitrusprodusentevereniging, CGA Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Moenie skrik om te belê as die mark spring nie
14/10/2025 Duración: 09minJac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Somerset-Wes Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Shein en Temu maak die lewe vir plaaslike kleinhandelaars moeilik
14/10/2025 Duración: 10minHannes van den Bergh – medehoof: Suid-Afrikaanse aandele, NinetyOne Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dis Lucky Montana vs die Ontvanger…
14/10/2025 Duración: 10minCharles de Wet – uitvoerende bestuurder, ENSafrica Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig: Markte beweeg in “vrees”-terrein
14/10/2025 Duración: 08minChantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 14 Oktober 2025
14/10/2025 Duración: 47minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan spieëls in die ruimte sonlig na sonplase reflekteer?
13/10/2025 Duración: 03minPieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Klein besighede en makelaars in die trustekonomie
13/10/2025 Duración: 05minSchaun Van Den Berg – uitvoerende hoof: alternatiewe kanaaloplossings Old Mutual Insure Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Calgro M3 se Bankenveld-ontwikkeling begin rigting kry
13/10/2025 Duración: 07minBen Pierre Malherbe – uitvoerende hoof, Calgro M3 Volg RSG Geldsake op Twitter