Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 40:50:16
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Boxer boks bo sy gewig

    13/10/2025 Duración: 12min

    Marek Masojada – uitvoerende hoof, Boxer Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markoorsig: Markte spring terug ná Trump-terugkrabbel

    13/10/2025 Duración: 12min

    Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 13 Oktober 2025

    13/10/2025 Duración: 47min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    10/10/2025 Duración: 22min

    Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord luisteraarsvrae. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Slaap is baie waardevoller as wat jy besef

    10/10/2025 Duración: 08min

    Emile Stipp, hoofaktuaris van Discovery Health, gesels oor slaapdata. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die beurs verloor nóg 'n notering

    10/10/2025 Duración: 12min

    Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, gesels oor die kommoditeite, Pick n Pay se aandeelprys, en Adcock Ingram se notering wat tot ’n einde kom. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 10 Oktober 2025

    10/10/2025 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Is dít die beste werk in die wêreld?

    09/10/2025 Duración: 09min

    Wallies Uys, hoof van Spiritus by Heineken Beverages, gesels oor sy agtergrond en loopbaan, die bedryf waarin hy werk, en hoe hy ontspan in sy vrye tyd. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die wêreld wek meer groenkrag as steenkoolkrag op

    09/10/2025 Duración: 04min

    Tommy Garner, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kragverskaffersvereniging, gesels oor groenkragopwekking en die toekoms van energievoorsiening. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Pick n Pay lyk belowend

    09/10/2025 Duración: 05min

    Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor Pick n Pay se jongste handelsverklaring. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 8 de 8