Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 37:54:01
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    03/10/2025 Duración: 21min

    Corné Welman en Jannie Louw, welvaartbeplanners by Portfolium, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Dis hoe mens rykdom bepaal

    03/10/2025 Duración: 07min

    Johann Rossouw, gesertifiseerde finansiële beplanner by Fiscal Private Kliënte Dienste, verduidelik hoe om welvaart te bepaal. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Is die einde van die goudlopie in sig?

    03/10/2025 Duración: 09min

    Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote, gesels oor goudaandele. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nog ‘n positiewe week vir die mark en die rand

    03/10/2025 Duración: 07min

    Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor plaaslike aandele en die motormark in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 03 Oktober 2025

    03/10/2025 Duración: 50min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tinus drink koffie met Dr. Robert van Eyden van Scope Markets

    02/10/2025 Duración: 09min

    Dr. Robert van Eyden, bestuurshoof van Scope Markets, gesels oor sy agtergrond en loopbaan, die bedryf waarin hy is, asook oor wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Artikel 10C kan jou aftreefondse ‘n hupstoot gee

    02/10/2025 Duración: 07min

    Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, gesels oor hoe Artikel 10C aftreefondse gaan beïnvloed. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Port of Gauteng beloof vinniger vrag

    02/10/2025 Duración: 08min

    Francois Nortjé, ontwikkelaar van NT55, vertel meer oor die Port of Gauteng-projek. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Barloworld-ooreenkoms met Saoedi-investeerders word onvoorwaardelik

    02/10/2025 Duración: 05min

    Ekonoom Dr. Roelof Botha gesels oor die Barloworld-ooreenkoms met die Zahid-groep en verduidelik die betekenis van die transaksie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Ombud sê hervorming is nodig om bedrog te keer

    02/10/2025 Duración: 05min

    Belastingjoernalis Amanda Visser bespreek die konsepverslag van die kantoor van die Belasting-ombud, wat ernstige tekortkominge in SARS se opsporing van bedrog en reaksie­meganismes uitwys. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • JSE draai sy kop in die laatmiddag

    02/10/2025 Duración: 07min

    JB Smith, besturende direkteur van Sequoia Capital, gesels oor die markte, Naspers en Prosus, asook die markte se reaksie op die Amerikaanse regering wat steeds gesluit is. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 02 Oktober 2025

    02/10/2025 Duración: 48min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Stappe word gedoen om kriptogeldeenhede meer verhandelbaar te maak

    01/10/2025 Duración: 07min

    Christo de Wit, hoof van Luno Afrika, gesels oor stappe om kriptogeldeenhede meer verhandelbaar te maak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Old Mutual bou vertroue in die landbousektor

    01/10/2025 Duración: 06min

    Liza de Beer, hoof van nuwe produkte en innovasie by Old Mutual, gesels oor die rol van vertroue en versekering in die volhoubaarheid van die landbousektor. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die Amerikaanse regering sluit sy deure

    01/10/2025 Duración: 05min

    Prof Jannie Rossouw, professor by Wits se Sakeskool, verduidelik wat die Amerikaanse regering se sluiting vir wêreldmarkte en Suid-Afrika kan beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Agoa kom tot ‘n einde, al is daar ‘n aanduiding dat dit verleng kon word

    01/10/2025 Duración: 07min

    Lambert Botha, handelsregspraktisyn en direkteur by Hilton Lambert, gesels oor die onsekerheid wat die beëindiging van AGOA vir Suid-Afrika en ander Afrikalande se handel met die VSA kan inhou. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Capitec se tussentydse dividend styg met 26%

    01/10/2025 Duración: 07min

    Graham Lee, bestuurshoof van Capitec, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die rand verhandel onder R17.20 teen die dollar

    01/10/2025 Duración: 07min

    Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die rand, sowel as Spar se handelsopdatering en aandeelprys. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 01 Oktober 2025

    01/10/2025 Duración: 49min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Groot oes druk aartappel pryse af in die grond

    30/09/2025 Duración: 06min

    FP Coetzee, bestuurder van inligting en streekdienste by Aartappels SA, gesels oor die onlangse goeie aartappeloes wat pryse laat daal. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 1 de 8