Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die rand verhandel onder R17.20 teen die dollar

Informações:

Sinopsis

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die rand, sowel as Spar se handelsopdatering en aandeelprys. Volg RSG Geldsake op Twitter