Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 11 November 2025
11/11/2025 Duración: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daars ‘n vreemde vlieënde voorwerp in ons buurt
10/11/2025 Duración: 07minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, gesels oor ’n vreemde vlieënde voorwerp. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Amerikaners onttrek uit die G20 samesprekings
10/11/2025 Duración: 08minProf. Jannie Rossouw, professor aan Wits se Sakeskool, verduidelik die belangrikheid van die G20-beraad wat vandeesweek in Johannesburg afskop, asook die VSA se besluit om dit nie by te woon nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat word verwag van die mini-begroting?
10/11/2025 Duración: 06minDr Christie Viljoen, ekonoom by PwC, deel sy mening oor die breër ekonomiese konteks waarteen vanjaar se mediumtermynbegrotingsraamwerk plaasvind, asook die uitdagings waarmee die minister hierdie keer te doen het. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Omnia se omset hou aan styg
10/11/2025 Duración: 07minOmnia het vandag sy tussentydse finansiële resultate bekend gemaak. Die groep se finansiële hoof, Stephan Serfontein, bespreek die dryfkragte agter hierdie resultate en waar hulle die grootste geleenthede vir die res van die boekjaar raaksien. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Vodacom wys dat sy inkomste met ‘n derde styg in die eerste helfte van die jaar
10/11/2025 Duración: 07minShameel Joosub, bestuurshoof van Vodacom gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Positiewe internasionale markte beur die JSE op
10/11/2025 Duración: 08minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, bespreek vandag se markbewegings. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 10 November 2025
10/11/2025 Duración: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
07/11/2025 Duración: 18minNico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Beleggings, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe groot is die aanlyn-dobbel probleem?
07/11/2025 Duración: 14minJan van Niekerk van RECM en Gold Rush gesels oor dobbelary wat buite beheer raak, asook oor die regulasies rondom dobbeladvertensies. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Jse hof toe oor Mantengu
07/11/2025 Duración: 12minDr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Beleggings, deel sy mening oor die onrustige mark, Tesla-aandeelhouers se vergoedingspakket aan Elon Musk, en Mantengu se aantygings teen die JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 7 November 2025
07/11/2025 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Capitec-reis begin by ’n buurman
06/11/2025 Duración: 20minHenk Lourens – Uitvoerende: Strategiese Inisiatiewe, Capitec Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan King V ’n groter verskil as King IV maak?
06/11/2025 Duración: 07minAnsie Ramalho – Voorsitter, King-komitee Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Vodacom en Makate skud na 17 jaar blad oor Please Call Me
06/11/2025 Duración: 08minJan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
06/11/2025 Duración: 08minDrikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 06 Nov 2025
06/11/2025 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan bitoin help om landse staatskuld af te betaal?
05/11/2025 Duración: 07minKokkie Kooyman – fondsbestuurder, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Laer beleggingstariewe kan jou spaargeld báie langer laat hou
05/11/2025 Duración: 07minAndre Tuck – beleggingskonsultant, 10X Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die tesourie trek sy omstrede voorstel om buitelandse pensioene te belas terug
05/11/2025 Duración: 05minPiet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter