Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 40:50:16
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Hoekom is ongelykheid in die wêreld onvolhoubaar?

    05/11/2025 Duración: 14min

    Prof Imraan Valodia – Professor: Ekonomie en Adjunkvisekanselier: Klimaat, Volhoubaarheid en Ongelykheid Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markoorsig

    05/11/2025 Duración: 11min

    Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 05 Nov 2025

    05/11/2025 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hof sê bewaringsprojekte kan renosterhorings verkoop

    04/11/2025 Duración: 08min

    Wicus Diedericks, aansoeker in die saak, wildboer en eienaar van Rockwood, gesels oor sy boerdery en die hofuitspraak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • 70 jaar van Omnia-innovasie

    04/11/2025 Duración: 09min

    Louis Strydom, bemarkingsdirekteur by Omnia, gesels oor die maatskappy se groei en innovasie oor die afgelope 70 jaar. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Suid-Afrikaners koop motors vir die vale

    04/11/2025 Duración: 08min

    Henry Botha, hoof van strategie en analise by Absa Voertuigfinansiering, gesels oor Okober se motorverkope. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat is Operasie Vulindlela? (Ingeval jy nie geweet het nie

    04/11/2025 Duración: 11min

    Die bekende ekonoom JP Landman verduidelik wat Operasie Vulindlela is, en deel sy mening oor die inisiatief se vordering en die samewerking tussen die regering en die privaatsektor. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Is ’n positiewe kredietgradering op die horison?

    04/11/2025 Duración: 07min

    Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die nuwe notering op die JSE en Bank of America se mening oor Suid-Afrika se kredietgradering. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 04 November 2025

    04/11/2025 Duración: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Sê totsiens aan die gloeilamp van ouds

    03/11/2025 Duración: 06min

    Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor outydse gloeilampe wat vervang word. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA het ’n reuse-dobbelprobleem

    03/11/2025 Duración: 09min

    Experian en Vault22 het onlangs ’n verslag bekend gemaak wat toon dat tot 50% van sekerheidstoelaes onder jonger groepe op dobbelary verkwis word. Jaco van Jaarsveldt, hoof van kommersiële strategie en innovasie by Experian, gesels oor die bevindinge. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Altron wys hoe diversifikasie moet werk

    03/11/2025 Duración: 09min

    Werner Kapp, uitvoerende hoof van Altron, gesels oor die groep se finansiële resultate en diversifikasie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kragpryse: hoe vet is jou munisipaliteit se winsmarge?

    03/11/2025 Duración: 11min

    Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, bespreek sy reaksie op die hofuitspraak wat Suid-Afrikane in staat sal stel om te sien teen watter tariewe plaaslike munisipaliteite elektrisiteit by Eskom koop en teen watter tariewe hulle dit aan verbruikers verkoop. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nvidia kan (dalk) met nog 70% spring

    03/11/2025 Duración: 09min

    Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor Redefine en Pepkor se aankondigings van vandag, die prestasie van motorverkope vanjaar, en die aandeelpryse van groot Amerikaanse tegnologiemaatskappye. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 3 November 2025

    03/11/2025 Duración: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    31/10/2025 Duración: 15min

    Corné Welman – welvaartbeplanner, Portfolium en JB Smith – bestuurshoof, Sequoia Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Dis belangrik om emosies uit jou beleggingsoptrede te hou

    31/10/2025 Duración: 07min

    Eric Jordaan – direkteur, Crue Invest Volg RSG Geldsake op Twitter

  • NinetyOne bring aktiewe fondse na die mark

    31/10/2025 Duración: 07min

    Jaco van Tonder – direkteur adviesdienste, NinetyOne Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Mediesefondsbestuurders soek balastingantwoorde

    31/10/2025 Duración: 07min

    Pieter Faber – uitvoerende beampte vir belasting, Saica Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Internasionale markte en hulpbronpryse druk die JSE af

    31/10/2025 Duración: 07min

    JB Smith – bestuurshoof, Sequoia Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

página 3 de 8