Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster | Weet net dat God saam met jou op dié pad is
14/07/2025 Duración: 05minEk wil vandag met jou ʼn gebed deel wat ek op Facebook raakgelees het.
-
ToekomsVenster | Dít alles in net een leeftyd
14/07/2025 Duración: 06min"Laat ons almal saam bid: “Maranatha, kom tog gou, Here Jesus.”
-
ToekomsVenster | Aangename woorde is soos heuning
14/07/2025 Duración: 05minGod is tog hier by ons, Hy nooi ons tot in sy intieme teenwoordigheid. Hy reik sy hand van vriendskap uit na ons.
-
ToekomsVenster | Integriteit en geloofwaardigheid
14/07/2025 Duración: 04minMag hulle wat met ons veiligheid toevertrou word, integriteit aan die dag lê. Mag ons, wat aangewese is op beskerming, eweneens mense van en met integriteit wees.
-
ToekomsVenster | Asseblief en dankie
14/07/2025 Duración: 03minOns kan sonder God, sy Gees, sy Woord, liefde, getrouheid, sorg, omgee, deernis en genade niks doen nie.
-
ToekomsVenster | Mag die Here ons harte verander
07/07/2025 Duración: 04minHoe dikwels word die liefde nie in die Bybel as voorwaarde én bewys van ʼn herstelde verhouding met God beskryf nie?
-
ToekomsVenster | Só werk genade
07/07/2025 Duración: 04minGenade kom juis na dié wat dit nodig het. Almal van ons leef uit God se genade.
-
ToekomsVenster | Vry om te wees wie jy wil wees?
07/07/2025 Duración: 04minDit is ʼn groot vraag. Dalk moet jy dit vir jouself begin vra, want dit is nog nie te laat nie.
-
ToekomsVenster | Leef asof jy sterwend is
07/07/2025 Duración: 04minLeef met nuwe waardering – en loof die Here dat jy vandag nog leef.
-
ToekomsVenster | ‘Doodgemaak’ is ʼn woord wat skok
07/07/2025 Duración: 04minWat het van ons harte geword?
-
ToekomsVenster | Geroep tot diens
30/06/2025 Duración: 04minOns is inderdaad uitverkies om die roeping wat God vir elkeen van ons het nie alleen te ontdek nie, maar in die krag van sy Gees uit te leef.
-
ToekomsVenster | ‘Kyk, Ek maak alles nuut’
30/06/2025 Duración: 05minHy stuur sy Seun, en Hy demonstreer grafies wat God van die begin af in gedagte gehad het.
-
ToekomsVenster | Die liefde van Jesus is wonderbaar
30/06/2025 Duración: 05minDat ʼn eenvoudige woord en ʼn singbare, meesleurende wysie soveel impak kan maak, is betekenisvol.
-
ToekomsVenster | Die prys is te hoog
30/06/2025 Duración: 05minOns is veronderstel om anders te leef. Ons het die Gees van Christus, of het ons nie? Wanneer sal ons by die slotsom kom dat die prys van oorlog te groot is?
-
ToekomsVenster | Die laaste traan gehuil
30/06/2025 Duración: 04minAs jy ouer word, begin jy dinge in perspektief sien. Die klein verskilletjies is nie meer belangrik nie. Trane lê vlak en omhelsings is volop. Dit waarin ons glo, bly die sement wat ons aanmekaar verbind.
-
ToekomsVenster | Voete was, nie koppe nie
23/06/2025 Duración: 04min“Dit wat ek wil, dit doen ek nie; dit wat ek nie wil nie, dit doen ek.”
-
ToekomsVenster | Jesus was jou voete
23/06/2025 Duración: 05minJesus wil ook vandag jou voete was. Trouens, Hy het dit reeds gedoen. Ek en jy was ingesluit in daardie bovertrek se byeenkoms. Hy het ons voete, ten spyte van ons ontrou, gewas en ons tot vandag toe nog nooit verwyt nie.
-
ToekomsVenster | My familie aan die anderkant
23/06/2025 Duración: 05minOns is Christene; ons dink, doen, besluit, praat, reageer anders. Ons het die Gees van die lewende God in ons, net soos ons boeties en sussies naby en ver.
-
ToekomsVenster | Só kry ons deel aan Jesus
23/06/2025 Duración: 05minOns ken die verhaal: “Petrus, ek móét jou was, anders het jy geen deel aan my nie.” Die verhaal is bekend, maar waar laat die verhaal ons vandag?
-
ToekomsVenster | Só kry ons deel aan Jesus
23/06/2025 Duración: 05minOns ken die verhaal: “Petrus, ek móét jou was, anders het jy geen deel aan my nie.” Die verhaal is bekend, maar waar laat die verhaal ons vandag?