Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster | ‘Daar behoort ʼn verbod te wees op soveel pyn’
02/09/2024 Duración: 03minMag die genade van God, Immanuel, God met ons, altyd, onverdun, sonder ophou, jou oorskadu en bewaar.
-
ToekomsVenster | Is jy sensitief vir ander se lyding?
02/09/2024 Duración: 04min“As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly.” – 1 Korintiërs 12:26
-
ToekomsVenster | Ons was self vreemdelinge in Egipte
02/09/2024 Duración: 05minDie Bybel herinner ons daaraan dat ook ons op verskeie maniere vreemdelinge was, en in ʼn sin is ons dit nog steeds.
-
ToekomsVenster | Hoe kom ek in die hemel?
26/08/2024 Duración: 03minOns is besig om aan ons ewige roeping, God se raadsplan met die wêreld, uitdrukking en inhoud te gee.
-
ToekomsVenster | Moenie moed opgee nie, as jy net een kan help
26/08/2024 Duración: 04minOns mag nie moeg raak nie. Sien die kindergesiggies raak en die moontlikhede wat daardie individu in hom of haarself het.
-
ToekomsVenster | Die Bybel bly ons gids
26/08/2024 Duración: 03minDalk staan jy vandag voor so ʼn keuse.
-
ToekomsVenster | Eer jou vader en jou moeder
26/08/2024 Duración: 02minDie Bybel is daaroor baie duidelik. Alle mense, ook bejaarde mense, is en bly beelddraers van die lewende God.
-
ToekomsVenster | Opgehelp
26/08/2024 Duración: 04minIs daar mense in jou omgewing wat opgehelp moet en kan word. Is daar mense by wie jy kan gaan sit, al is dit al wat jy doen?
-
ToekomsVenster: Los iets betekenisvol agter
21/08/2024 Duración: 04minNee, duisend maal nee. Jou stem mag nie saam met jou “sterf” nie. Los iets betekenisvol agter.
-
ToekomsVenster: God lag ook
21/08/2024 Duración: 05minDan huil hy ook. Hy huil oor die kerk kragteloos optree in ʼn wêreld wat juis nou die krag van God so nodig het.