Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 12:15:39
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodios

  • ToekomsVenster | Stilte, donkerte en die grootste oorwinning

    14/04/2025 Duración: 05min

    Waarom nie hierdie liefdesaanbod aangryp nie? Watter ander opsie is daar?

  • ToekomsVenster | Trane van verraad, trane van vergifnis

    14/04/2025 Duración: 04min

    ʼn Tragiese einde van ʼn tragiese figuur – en tog is daar vergifnis vir dié wat berou het.

  • ToekomsVenster | Pad van lyding begin in ʼn tuin van gebed

    14/04/2025 Duración: 06min

    Jesus het die pad voluit gestap sodat ons, wanneer beproewing kom, met geloof kan volg.

  • ToekomsVenster | Die brood gebreek, die beker gedeel

    14/04/2025 Duración: 03min

    Genade wat ons nie verdien nie, en tog, “neem, eet, drink, dit is vir julle”.

  • ToekomsVenster | Hosanna, die Koning kom

    14/04/2025 Duración: 03min

    Dalk wil jy net in stilte aanbid: “Here, U is waardig”.

  • ToekomsVenster | Wat Hy begin, maak Hy klaar

    11/04/2025 Duración: 05min

    Hy maak ons deel van sy handewerk, neem ons in diens sodat ons mag deel in al die groot dinge waarmee Hy besig is.

  • ToekomsVenster | In die begin

    09/04/2025 Duración: 05min

    Dalk kan ons gebed wees: Here, waarmee wil U ʼn begin maak in my lewe? Help my om die vertroue waardig te wee

  • ToekomsVenster | Self-vergiffenis en die pad terug na vrede

    09/04/2025 Duración: 04min

    Ek wonder of jy ook somtyds sukkel om jouself te vergewe? Ja, vergifnis werk ook na binne. Moenie dat die bose jou vreugde steel nie.

  • ToekomsVenster | Speserye van genade

    08/04/2025 Duración: 05min

    Beskou die uitdagings as geleenthede om te groei, om iets volgende keer beter te doen, om toegerus te word, om iets vir iemand anders te beteken.

  • ToekomsVenster | Here maak ons doof vir donker en oop vir lig

    07/04/2025 Duración: 03min

    Dalk het dit tyd geword om die Here te vra om om ons doof te maak vir die negatiewe praatjies en instrumenteel te maak in ʼn nuwe, positiewe en opbouende meesterverhaal.

  • ToekomsVenster | Druppels van genade wat uitkring na buite

    03/04/2025 Duración: 05min

    Ons is Goddelike druppels van genade. Ons mag “buite” nie afsterf nie.

  • ToekomsVenster | ‘Wees goedgesind en vergewe mekaar’

    03/04/2025 Duración: 05min

    Gister is verby, vir altyd verby.

  • ToekomsVenster | Om liedere van versoening te sing

    31/03/2025 Duración: 06min

    Jesus bid vir die kerk, vir die eenheid van al die gelowiges wat deur die dissipels se werk tot geloof in Jesus sal kom, sodat dit ’n verdere getuienis aan die wêreld sal wees.

  • ToekomsVenster | Met oorgawe, nie vrees nie

    31/03/2025 Duración: 03min

    Uiteindelik kan ons in ons donkerste oomblikke, ook wanneer die dood intree en ons dit beleef, soos Jesus verklaar – Vader in U hande gee ek my gees oor.

  • ToekomsVenster | Dit is volbring, die rekening is gesluit

    31/03/2025 Duración: 04min

    “Tetelestai” is maar een woord, maar dit het ʼn ewige waarheid: jou skuld is volkome betaal.

  • ToekomsVenster | Waar les jy jou dors?

    28/03/2025 Duración: 04min

    Is jou dors al geles? Jesus het gesê: “Kom na my toe, almal wat moeg en oorlaai is, en Ek sal jou rus gee.”

  • ToekomsVenster | Hy betaal die hoogste prys

    27/03/2025 Duración: 04min

    Die sonde van die mensheid, sedert die skepping en in effek tot aan die einde van hierdie bedeling, is op Hom gestapel.

  • ToekomsVenster | Waar is jou moeder en vader?

    26/03/2025 Duración: 04min

    Waar is jou moeder en jou vader?

  • ToekomsVenster | Wat gebeur as ʼn mens sterf?

    25/03/2025 Duración: 04min

    “Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.” – Lukas 23:43

  • ToekomsVenster | Jesus se laaste woorde aan die kruis

    24/03/2025 Duración: 05min

    “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.” – Lukas 23:34 (AFR53)

página 1 de 8