Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
Word ek gemanipuleer?
03/09/2024 Duración: 12minIn die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor manipulasie bespreek dr. Louisa Stoker die eerste stap in ʼn manipuleerder se meesterplan. Maroela Media
-
Hoe beïnvloed ek my kind se verhouding met kos?
02/09/2024 Duración: 27minDr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, gesels oor die impak wat ouers op hul kinders se verhouding met kos het. Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Hoe weet jy jou kind is sensories oorweldig?
30/08/2024 Duración: 19minLourindi Nel lig ʼn paar waarskuwingstekens uit wat daarop dui jou sensories sensitiewe kind raak oorweldig. Maroela Media
-
Gewig: Raak ontslae van die stigmas
26/08/2024 Duración: 26minIn hierdie episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, oor die stigmas en stereotipes wat dikwels met gewig gepaard gaan en hoe jy dit kan afskud. Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Neurodivergente kinders kommunikeer anders
23/08/2024 Duración: 21minVermy kommunikasiemisverstande met neurodivergente kinders met hierdie praktiese raad. Maroela Media
-
‘Volsirkeloomblik’ vir musieknuweling Aya Nixon
23/08/2024 Duración: 13minHoe klein sy ook al was, het sy toe al geweet dat sy ook op ʼn verhoog hoort. Maroela Media
-
Francois van Coke opgewonde oor nuwe hoofstuk
21/08/2024 Duración: 15minʼn Massakonsert, ʼn outobiografie en splinternuwe musiek. Dít is waarmee Francois van Coke homself die res van die jaar gaan besig hou. Maroela Media
-
Eloff ‘doodgewone ou’ ondanks musieksukses
20/08/2024 Duración: 10min“Ek is eintlik ʼn ‘chilled’ ou, ʼn nar – al lyk dit nie so nie.” Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Wat is neurodiversiteit?
16/08/2024 Duración: 36minʼn Akkurate diagnose van ʼn gekwalifiseerde persoon so gou as moontlik is nodig om ʼn ondersteunde omgewing vir neurodivergente kinders te skep. Maroela Media
-
Fatman tref in die kol met prettige ‘Olifant’-oorwurm
16/08/2024 Duración: 17minDie Fatman-lied het die verbeelding van sy jonger aanhangers aangegryp en weer van “Oom Olifant” ʼn huishoudelike naam gemaak. Maroela Media