Corrie Se Potgooi

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 2:58:31
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

DONASIES (https://goo.gl/bwnjHq)Bank ABSAAcc No. 9273950150Branch Code 632 005Ref. No. PotGooiBIOMy naam is Corrie van Zijl en ek is getroud met Erika en ons het twee kinders, naamlik Eurice en Schané. Eurice is tans n gedragsingenieur by n groot maatskappy en Schané is n adviseur by n bekende versekeringsmaatskappy.Ek het my Senior Sertifikaat by Hoërskool Riebeeck in Randfontein verwerf in 1977 en het ná n paar jaar in die bankwese myself gaan bekwaam in die Teologie en ook so my diploma in Teologie verwerf by die Aucklandpark Teologiese Seminarium.Ná 27 jaar voltyds in die bediening en ek verskeie gemeentes bedien het, het ek ook n ere-erkenning ontvang by die Commonwealth Open University t.o.v. ononderbroke en volgehoue praktykgerigte studies in kommunikasietegniek oor n termyn van 15 jaar.Ek is tans in n tentmakersbediening betrokke in pastorale berading asook huweliksberading en doen ook huweliksvoltrekkinge.Ek is ook n musikant en speel die saksofoon en is baie lief vir genres jazz en blues en doen dit al vir 40 jaar.HUWELIKSBEVESTIGINGSOm Jesus te verkondig in u huweliksvoltrekking, sal ek dit met graagte vir u doen. Besprekings is essensieel asb. by corrie.corrievanzijl@gmail.com of 074 730 0652. My nommer as huweliksbevestiger is V2031.

Episodios

  • Die Weegskaal - Deel 2 (Kruis Reformasie Deel 5b)

    Die Weegskaal - Deel 2 (Kruis Reformasie Deel 5b)

    29/06/2017 Duración: 05min

    Die Weegskaal - Deel 2

  • Die Weegskaal - Deel 1 (Kruis Reformasie Deel 5a)

    Die Weegskaal - Deel 1 (Kruis Reformasie Deel 5a)

    29/06/2017 Duración: 06min

    Die Weegskaal - Deel 1

  • Die Seël (Kruis Reformasie Deel 4)

    Die Seël (Kruis Reformasie Deel 4)

    06/06/2017 Duración: 08min

    Pinkster, koms van die Heilige Gees

  • Poskaart Of Koevert (Kruis Reformasie Deel 3)

    Poskaart Of Koevert (Kruis Reformasie Deel 3)

    03/06/2017 Duración: 11min

    Filipense 3 - Poskaart Of Koevert

  • Hemelvaart Leefstyl (Kruis Reformasie Deel 2)

    Hemelvaart Leefstyl (Kruis Reformasie Deel 2)

    25/05/2017 Duración: 08min

    Wat is 'n Hemelvaart leefstyl?

  • Die Visvangs (Kruis Reformasie Deel 1)

    Die Visvangs (Kruis Reformasie Deel 1)

    06/05/2017 Duración: 08min

    Koningkrykswonderwerke

  • Inleiding (Kruis Reformasie)

    Inleiding (Kruis Reformasie)

    26/04/2017 Duración: 11min

    Inleiding to die nuwe reeks - Kruis Reformasie

  • Pasga 2017 Nabetragting (Die Onsigbare Gas)

    Pasga 2017 Nabetragting (Die Onsigbare Gas)

    24/04/2017 Duración: 07min

    Pasga nabetragting...

  • Pasga 2017 Nabetragting (Die Vier Bekers)

    Pasga 2017 Nabetragting (Die Vier Bekers)

    18/04/2017 Duración: 10min

    Pasga nabetragting...

  • Pasgafees 2017 Vrydag - Dag 5 (Jesus Seun Van Maria)

    Pasgafees 2017 Vrydag - Dag 5 (Jesus Seun Van Maria)

    14/04/2017 Duración: 14min

    'n Perspektief van die Kruisiging en Opstanding

  • Paasfees 2017 Donderdag - Dag 4 (Brood Van Smarte - Deel 2)

    Paasfees 2017 Donderdag - Dag 4 (Brood Van Smarte - Deel 2)

    13/04/2017 Duración: 08min

    Die fees van ongesuurde brood

  • Paasfees 2017 Woensdag - Dag 3 (Brood Van Smarte - Deel 1)

    Paasfees 2017 Woensdag - Dag 3 (Brood Van Smarte - Deel 1)

    12/04/2017 Duración: 06min

    Die fees van ongesuurde brood

  • Paasfees 2017 Dinsdag - Dag 2 (Die Derde Opsie)

    Paasfees 2017 Dinsdag - Dag 2 (Die Derde Opsie)

    11/04/2017 Duración: 08min

    Intog in Jerusalem

  • Paasfees 2017 Maandag - Dag 1 (Die Albaste Fles)

    Paasfees 2017 Maandag - Dag 1 (Die Albaste Fles)

    10/04/2017 Duración: 08min

    Die Albaste Fles

  • Die Lydingstydperk - Deel 5 (Paaseiers)

    Die Lydingstydperk - Deel 5 (Paaseiers)

    10/04/2017 Duración: 08min

    Nuwe begin sonder die ou suurdeeg...

  • Die Lydingstydperk - Deel 4 (Die Toegangsfooi)

    Die Lydingstydperk - Deel 4 (Die Toegangsfooi)

    06/04/2017 Duración: 06min

    Jesus is die deur

  • Die Lydingstydperk - Deel 3 (Die Anker)

    Die Lydingstydperk - Deel 3 (Die Anker)

    29/03/2017 Duración: 07min

    Vasgemaak en geanker

  • Die Lydingstydperk - Deel 2 (Die Ark)

    Die Lydingstydperk - Deel 2 (Die Ark)

    23/03/2017 Duración: 09min

    Die Ark

  • Die Lydingstydperk - Deel 1 (Die Gordyn)

    Die Lydingstydperk - Deel 1 (Die Gordyn)

    22/03/2017 Duración: 08min

    Die Gordyn

  • Inleiding Tot Die Lydingstydperk

    Inleiding Tot Die Lydingstydperk

    17/03/2017 Duración: 03min

    40 dae voor Goeie Vrydag 2017

página 1 de 2