Dirk Scheepers Program

Geseënde Geloftedag, Kersfees en 2019

Informações:

Sinopsis

Hierdie episode is geborg deur De Afrikander Handelshuis www.afrikander.com - Ek is onlangs aangesê dat omdat ek Afrikaners se klagtes uitspreek in die buiteland, goed soos plaasmoorde, onteiening ens, maak dit van ons klakouse en wys dit ons onvermoë om ons eie probleme op te los. Dink julle dit is billike kritiek of is dit my goeie reg om die internasionale gemeenskap bewus te maak van die probleme wat Afrikaners raak?