Masterclass Writing
Digter, Susan Tiervlei lees hartseer gedigte maar verras met iets opgeruimds
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:07:39
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Vir party mense is Susan Tiervlei die vrou wat komieklike stories vertel en sommer self daarvoor lag. Ja, vir my ook, maar daar is ‘n ander kant van Susan; die diep denker en digter wat skryf oor dinkdinge, en dit op ‘n unieke manier neerpen.