Radio Scriptura
Luisteraarsvraag: Christus se teenwoordigheid in die elemente van die Nagmaal
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:27:50
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Is die nagmaal net 'n simbool, of is die brood en die wyn heilige tekens? Hoe moet ons die teenwoordigheid van Christus in die nagmaal verstaan? Christus het fisies aan die kruis gesterf, en weer fisies opgestaan uit die dood, en ook fisies opgevaar na die hemel. Is Hy dan fisies of net geestelik teenwoordig in die elemente van die nagmaal? Staan die nagmaal elemente en Christus apart van mekaar? Wat beteken dit om Coram duo te leef? Is dit net Jesus wat teenwoordig is by die nagmaal, of ook God en die Heilige Gees?