Podlitiek

Ep. 270 - Podlitieke dialoog oor die beoogde dialoog _en nommerplate_

Informações:

Sinopsis

In hierdie episode gesels Louis en Arno oor die ANC monoloog wat voorlê (en verpak word as nasionale dialoog). Die plofbare onderwerp oor plofbare Gautengse nommerplate word ook aangeroer.Podlitiek word aangebied deur:Ernst van Zyl Louis BoshoffArno Roodt