Masterclass Writing
Herinneringe aan my wit antie en skrywer, Annelie Botes
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:06:18
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Ek deel my herinneringe aan my antie, Annelie Botes. Jare gelede vra ek haar: “My antie. Hoe maak ek wanneer doemprofete in die diepste nag in my oor kom fluister en die heilige hoekies van my hart wil beset?” Haar advies was: “My broer, dis altyd makliker om die seer in ink te laat uitvloei as om met gestolde dinge te lewe. Skryf, skryf, skryf...” (Terloops, uit daardie advies is ’n gedig gebore). Een ding van my antie sal my altyd bybly: Sy’t haar vingerafdrukke agtergelaat in my. Rus sag, my antie. Rus sag.