Sinopsis
Opnames van preke vanuit die NG Harrismith Moedergemeente.
Episodios
-
Oggend oordenking - 13 Junie 2025
12/06/2025 Duración: 03minOns sluit ons nadenke oor die vrug van die Gees af deur na te dink hoe die vrug in ons lewens gedra moet word.
-
Oggend oordenking - 12 Junie 2025
11/06/2025 Duración: 04minOns dink na oor selfbeheersing as die laaste eienskap van die vrug van die Gees.
-
Oggend oordenking - 11 Junie 2025
11/06/2025 Duración: 04minOns dink vanoggend na oor nederigheid as eienskap van die vrug van die Gees.
-
Oggend oordenking - 10 Junie 2025
10/06/2025 Duración: 05minIs jy getrou in jou verhouding met die Here? Dink vanoggend saam na oor hoe God deur SY Gees getrouheid vir ons as eienskap aanleer.
-
Oggend oordenking - 9 Junie 2025
08/06/2025 Duración: 03minOns dink na oor die vrug van die Gees en staan stil by goedhartigheid vanoggend.
-
Oggend Oordenking - 6 Junie 2025
05/06/2025 Duración: 03minLuister gerus en dink na oor vriendelikheid as eienskap in jou lewe.
-
Oggend Oordenking - 5 Junie 2025
04/06/2025 Duración: 04minOns luister vanoggend oor hoe ons meer geduldig kan wees.
-
Oggend Oordenking - 4 Junie 2025
03/06/2025 Duración: 04minOns dink vanoggend na oor Vrede as vrug van die Gees.
-
Oggend Oordenking - 3 Junie 2025
02/06/2025 Duración: 05minOns luister na Vreugde as eienskap van die vrug van die Gees.
-
Oggend Oordenking - 2 Junie 2025
01/06/2025 Duración: 03minOns dink na oor die uitstorting van die Heilige Gees en die vrug wat die Gees in ons lewens bewerk. In hierdie episode dink ons na oor die liefde as eienskap van die vrug van die Gees as eerste eienskap van die vrug waaruit al die ander eienskappe vloei.
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-