Podlitiek

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 160:30:49
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.

Episodios

  • Ep. 49 - Geloof en die staat, ekonomie geskaad & Selfe verlaat

    12/06/2019 Duración: 31min

    In hierdie vol episode van Podlitiek pak die span die afgelope week se groot nuusgebeure aan. Ernst, Paul en Daniël bespreek die skeiding tussen die kerk en staat, Suid-Afrika se rampspoedige ekonomiese beleide asook James Selfde wat as Federalehoof van die Demokratiese Alliansie bedank het.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 48 - Lesufi se fopnuus, almal vir Patricia vies & EFF sê vir Manuel skuus

    05/06/2019 Duración: 25min

    In ‘n week waartydens ‘n nuwe kabinet aangekondig is, Gauteng LUR’e soos stoele rondgeskuif het, en groot hofuitsprake gemaak is bring Podlitiek oudergewoonte aan die luisteraar ‘n opsomming van ‘n paar groot nuusgebeure, met relevante kommentaar daarby aangehaak. Hierdie week ondersoek die Podlitiek-span van Ernst, Paul en Daniël die kabinet, die EFF se verlies in die hof, en die rondskuiwery van Panyaza Lesufi.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 47 - Die inhuldiging is lank, Zuma en die regsbank & Moakes bedank

    29/05/2019 Duración: 27min

    Na afloop van die inhuldiging van President Cyril Ramaphosa keer die Suid-Afrikaanse politieke siklus weer terug na sy ou normaal. Hierdie week ondersoek diePodlitiek-span van Ernst, Paul en Daniël juis hierdie inhuldiging, en ‘n paar andergebeure wat die afgelope week se nuus gedomineer het.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 46 - Zille laat twitter ruk, en Lesufi laat Gauteng verstik.

    22/05/2019 Duración: 22min

    In vandag se episode van Podlitiek kyk Daniël Eloff, Ernst van Zyl en Paul Maritz nadie nuutste nuusgebeure in die Suid-Afrikaanse politieke sfeer en fokus op Helen Zille se Twitter kaskenades, Panyaza Lesufi se stryd teen Afrikaans en die kritiek teen die Openbare Beskermer.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 45 - Noah in die sop, die verkiesingsflop & sal dit ooit stop

    15/05/2019 Duración: 25min

    In vandag se episode van Podlitiek kyk Daniël Eloff, Ernst van Zyl en Paul Maritz na afloop van die Nasionale Verkiesing van 8 Mei onder ‘n mikroskoop na wat presies gebeur het, watter tendense opgetel kon word, en wat hierdie stemgeleentheid verklap oor die stand van sake.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

  • Ep. 44 - Wat jy van die verkiesing moet weet & die SA regering laat AirBNB sweet

    10/05/2019 Duración: 28min

    In vandag se episode van Podlitiek kyk Daniël Eloff, Ernst van Zyl en Paul Maritz oudergewoonte onder die vergrootglas na Suid-Afrikaanse nuus en politiek, midde in die stemdag en -tellery wat tans ons nuussiklus oorheers.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

  • Ep. 43 - Nuutste peilings bekyk, Mrwebi & Jiba verstryk & Klein Party gekyk

    02/05/2019 Duración: 28min

    Podlitiek kyk hierdie week na die nuutste IRR en Ipsos verkiesingspeilings, Jiba en Mrwebi se moeilikheid by die Nasionale Vervolgingsgesag asook as deel van ons politieke ekstrale reeks na die VF+, ZACP en COPE.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

  • Ep. 42 - 25 jaar na apartheid, wat nou? Plaasmoorde se grou. EFF van nader beskou.

    24/04/2019 Duración: 31min

    Met die nasionale verkiesing 'n katspoegie weg, oorweeg die Podlitiek-span ten eerste wat ons as land alles bereik het sedert 1994 - en hoe die ANC sy beloftes van 25 jaar terug gehou het, al dan nie. Die nuus van 'n drastiese toename in plaasmoorde en -aanvalle oor die paasnaweek, en die regering se apatie daar teenoor word bespreek, en die EFF word ondersoek in hierdie week se poltieke X-strale segment.

  • Ep. 41 - Koel soos 'n AceKas, Bird Island se las & waar gaan die DA pas

    17/04/2019 Duración: 28min

    Soos die kat, kom Podlitiek weer, en hierdie week met ‘n lekker energieke episode waar Paul Maritz, Ernst van Zyl en Daniël Eloff kyk na die verwikkelinge oor Ace Magashule, die Bird Island fopnuus en die DA se vooruitsigte vir 8 Mei 2019.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

  • Onderhoudreeks Ep. 13 - Ansie Maritz

    12/04/2019 Duración: 32min

    In hierdie episode van die Onderhoudreeks praat Podlitiek met Ansie Maritz, 'n kenner op die gebied van taaleienskappe van propaganda. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

  • Ep. 40 - Stoele gegooi, Alexandra deur protes gelooi & kyk na die ANC mooi

    10/04/2019 Duración: 24min

    Podlitiek kondig met trots aan dat Ernst van Zyl by Podlitiek aansluit as voltydse aanbieder. In die eerste episode met van Zyl agter die mikrofoon kyk die span na die onlangse vegte tussen die EFF, BLF en Grond Party by ‘n Houtbaai verkiesingsdebat, Alexandra wat vingers in alle rigtings oor swak dienslewering wys en laastens ky die span in diepte na die ANC voor die verkiesing van 8 Mei 2019.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

  • Ep. 39 - Mnr Tien Persent, Kredietafgradering Afgewend & Motoreienaars se eToll present

    03/04/2019 Duración: 23min

    In hierdie week se episode bring die Podlitiek-span vir jou as luisteraar die nuutste nuus, kraakvars en vol van die week se nuutste skokke. Spesifiek die beweerde korrupsie van Ace Magashule, Moody’s se besluit oor Suid-Afrika se skuld, en e-toll se besluit oor agterstallige skuld, word hierdie week onder die loep geneem.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

  • Onderhoudreeks Ep. 13 - Ernst van Zyl (Conscious Caracal)

    01/04/2019 Duración: 26min

    Podlitiek bied met trots die eerste onderhoud met Ernst van Zyl (meer bekend as Conscious Caracal). Dit is vir ons 'n groot voorreg om met Ernst te kon gesels en meer te leer oor die man agter die bekende sosiale media rekening en YouTube kanaal.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

  • Ep. 38 - AfriForum en VF Plus, Friedman se woorde betwis & BLF se logika vermis

    27/03/2019 Duración: 26min

    In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek span leuens, verdomde leuens en BLF persverklarings. Ons kyk meer na die dispuut tussen AfriForum en die VF Plus, Daniel Friedman se uitlating by die Ahmed Kathrada Stigting se paneelbespreking asook die BLF se bewering dat die Weste siklone veroorsaak.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

  • Onderhoudreeks Ep. 12 - Louis Nel & Gideon Joubert (ZACP)

    25/03/2019 Duración: 31min

    Podlitiek gesels met Gideon Joubert en Louis Nel, twee lede van die Kapitalistiese Party van Suid-Afrika (ZACP) wat meer algemeen bekend staan as die pers koei party. (Die gehalte van die opname is swakker as gewoonlik weens die feit dat die twee gaste in Kaapstad en Durban onderskeidelik sit en die opname deur Google Hangouts opgeneem is.)Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

  • Agter die Skerms - #1 Menseregtedag

    21/03/2019 Duración: 42min

    Podlitiek en die Dirk Scheepers Program bied met trots die eerste Podmedia Agter die Skerms episode aan. Tydens hierdie episode bespreek jou gunsteling potgooi pioniers Menseregtedag, selfdoen in Suid-Afrika en wie mag en wie nie mag opinies hê nie.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

  • Ep. 37 - SA Kapitalistiese Party, die BLF en VF+ baklei & MTN wat Afrikaans is Groot vermy.

    20/03/2019 Duración: 27min

    In hierdie week het ons gesien hoe openbare vervoer die groot gelykmaker in Suid-Afrika is, toe President Ramaphosa se Metro trein in Pretoria laat was. Vir dievolgende keer wat President Ramaphosa of jy ons leser en luisteraar vas sit inverkeer, bring Podlitiek hierdie week vir jou ‘n lekker episode wat fokus op die Suid-Afrikaanse Kapitalistiese Party, die BLF en VF+ wat baklei en MTN wat Afrikaans isGroot vermy.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

  • Onderhoudreeks Ep. 11 - Cilliers Brink (DA en Tshwane)

    19/03/2019 Duración: 42min

    In hierdie onderhoudepisode gesels die Podlitiek aanbieders, Daniël Eloff en Danieldu Plessis met Cilliers Brink. Brink is tans ‘n lid van die Tshwane burgemeester seuitvoerende komitee en verbonde aan die Demokratiese Alliansie.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

  • Ep. 36 - Zuma se spioene bespeurings, IRR verkiesingbewerings & Reserwe Bank se nasionalisering

    13/03/2019 Duración: 23min

    Soos die Zuma-spioene wat vanweek hulself skielik ontbloot gevind het, kom alles uiteindelik aan die lig. Hierdie week bespreek hulle Zuma se spioene bespeurings, IRR bring verkiesingbewerings en die Reserwe Bank se nasionalisering.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

  • Ep. 35 - Volg ons Venezuela beleid, Kwotas verwyt, Rommel rond gesmyt

    06/03/2019 Duración: 26min

    Soos EFF-geaffilieerde studente op Kovsies die rommel stuk vir stuk uit die asblik haal en op die vloer strooi, bring die Podlitiek-span hierdie week Suid-Afrika se nasionale skandale een vir een na vore. Hierdie week bespreek hulle Ace Magashule en sy delegasie se besoek aan die beleërde Venezuela, die belaglikhede wat kop uitsteek rakende sportkwotas, en Eckhard Binding, die Kovsie wat die rommel stukkie vir stukkie weer terug in die asblik gegooi het.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

página 13 de 16