Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 110:48:07
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodios

  • Inleiding; alles loop uit op niks (Prediker 1:1-11)

    18/07/2024 Duración: 25min
  • Ontvang en gee met grasie (Filippense 4:10-23)

    17/07/2024 Duración: 24min
  • Dink reg, dan doen jy reg (Filippense 4:2-9)

    16/07/2024 Duración: 24min
  • Hemelburgers, volhard soos atlete (Filippense 3:12-4:1)

    15/07/2024 Duración: 25min
  • Outobiografie; sy verlede, hede en toekoms (Filippense 3:4-11)

    12/07/2024 Duración: 25min
  • Epafroditos teruggestuur; ware blydskap bedryg (Filippense 2:15-3:3)

    11/07/2024 Duración: 25min
  • Paulus stuur vir Timoteus na Filippi (Filippense 2:19-24)

    10/07/2024 Duración: 24min
  • Tree op as ligdraers (Filippense 2:14-18)

    09/07/2024 Duración: 24min
  • Leef positief as verlostes (Filippense 2:12-13)

    08/07/2024 Duración: 23min
  • Christus se verhoging (Filippense 2:9-11)

    05/07/2024 Duración: 25min
  • Christus se vernedering (Filippense 2:5-8)

    04/07/2024 Duración: 24min
  • Aangesien... daarom! (Filippense 2:1-4)

    03/07/2024 Duración: 25min
  • Die noodsaak van eensgesindheid (Filippense 1:27-30)

    02/07/2024 Duración: 24min
  • As ek bly lewe, werk ek vrugbaar voort (Filippense 1:22-26)

    01/07/2024 Duración: 25min
  • Om te lewe is vir my Christus, om te sterwe wins (Filippense 1:18b- 21)

    28/06/2024 Duración: 24min
  • Twee soorte motiewe (Filippense 1:15-18a)

    27/06/2024 Duración: 25min
  • Selfs moeilike omstandighede kan die evangelie bevorder (Filippense 1:12-14)

    26/06/2024 Duración: 25min
  • Blydskap in voorbidding (Filippense 1:9-11)

    25/06/2024 Duración: 25min
  • Betrokke met die oog op die wederkoms (Filippense 1:6-8)

    24/06/2024 Duración: 25min
  • Blydskap oor betrokkenheid (Filippense 1:3-5)

    21/06/2024 Duración: 26min
página 13 de 14